Testimonial
Na skade aangerig weens oorspanning - verkeerde kragbron ingeprop - kon Tecleo die skyf binne twee dae herstel tot weer in werkende toestand. Waaroor my dogter baie dankbaar is aangesien baie van haar data as gevolg van die fout wat sy gemaak het verlore sou wees sonder die herstel. Baie dankie Tecleo, en Corrie Theron van Tecleo."
Harm Boer