Visit Google for our latest reviews and testimonials

Calla Hansen

Testimonial

left-quotesGraag wil ek julle bedank vir die herwinning van ons kosbare fotos vanaf n SD skyfie. Soos ek aan julle genoem het ek op n wildrit i.d. aand my geheuekaart uitgevee - ons was platgeslaan maar die span van TecLeo het ons weereens nie teleurgestel nie en my eerste kleindogter se fotos was gered!!!
Nogmmaals baie dankie"
Calla Hansen